parallax background

Audio & Visual

The podcast with Mariette Snyman provides information on how to befriend your emotions. Find some free resources in English and Afrikaans for people who journey with depression and their families who support them.

Audio

In a recent interview with Brad Kirsten from Radion Cape Pulpit, Annette provides a short explanation about what Emotional Logic is.
 
 
 

Mariette Snyman Podcast Calm, Clear & Helpful

Ep. 161 Hope restored: how Emotional Logic helps you befriend your emotions

Do you trust your emotions? Social worker Annette de la Porte explains how Emotional Logic provides a visual map for understanding our emotions. By reframing an emotion as an indicator of the violation of one of our values, it enables us to process our pain. Emotional Logic is a coaching process taking individuals and groups from confusion to clarity.

 
 
 
 

Oktober staan bekend as geestesgesondheids maand. In Oktober 2019 was ek en Andre die ateljeegaste van Lizelle de Bruin. In ‘n gesprek op Sondagjoernaal het ons gesels oor depressie en praktiese maniere waarop ons dit bestuur het. André verwys in die gesprek na sy worsteling met self-dood gedagtes wat deel van die simptome van depressie kan wees. Neem in ag dat wanneer ‘n dokter vir jou ‘n anti depressant voorskryf, dit twee tot drie weke neem voordat dit ‘n verskil in jou simptome maak. Dit word aanbeveel dat jy vir ‘n minimum van ses maande op medikasie bly om die tekort aan oordragstowwe in jou brein aan te vul. ‘n Holistiese benadering van medikasie in kombinasie met emosionele ondersteuning van ‘n berader word aanbeveel. Dit is wys om in oorleg met jou dokter te besluit wanneer medikasie verminder kan word en nie op jou eie te besluit om dit te stop nie.

 
 

Die tweede radio onderhoud is opgeneem ‘n maand na André se self-dood op 30 Mei 2020. Dit het gebeur tydens vlak vyf van die pandemie se gegrendelde deure. Hy het dit intens gemis om drie maal per week in die gimnasium te oefen. ‘n Belangrike bron van inkomste vir sy organisasie was afgesny wat vir hom baie stress veroorsaak het. Daar was op hierdie stadium geen fisiese simptome van depressie teenwoordig nie. Dit kan gebeur dat iemand wanneer hy simptoomvry is en daar ‘n ekstra stressor is, gestalte gee aan planne om ‘n einde te maak aan sy lewe. Die gesprek handel oor hoe ek vrede gevind het.

 
 
 

In hierdie derde gesprek met Lizelle de Bruin in Sondagjoernaal op RSG, gesels ons oor die treurproses na die dood van ‘n geliefde. “Dood is soos ‘n aardbewing wat die tektoniese plate van my menswees skuif. Hoe ek treur kan my vernietig of my vernuwe”. Opname gedoen op 11 Okt 2022

 
 
 

Mariette Snyman Podcast Calm, Clear & Helpful

Ep. 19 How I have coped with my husband’s self-death

Social worker Annette de la Porte shares the heart-rending story of her husband’s chronic depression, lasting for 35 years and ending in self-death. She freely speaks about living with André’s depression and the possibility of self-death, finally losing him in May 2020. Annette shares the depth of her grief and explains how faith and Emotional Logic, a tool for befriending our emotions, have helped her cope and grow.

 
 
 
 

Visual

 
 

 

“Multiple losses and complications in grief as mental health concern during the Covid-19 pandemic.”

National Science week, in collaboration with the North West University, invites you to view the recording of this webinar on Grief. The panel of social workers are: Prof Alida Herbst, Dr Nelia Drenth, Prof Thobeka Nkomo, Mrs Annette de la Porte

For the full talk visit https://www.youtube.com/watch?v=DCIgNV73tQY&t=4976s&ab_channel=PhemeloMooketsi

 
 
 
 

Kruiskyk Dr Francois Engelbrecht en Annette de la Porte

Wat is die logika van my emosies?

 
 

Dr Francois Engelbrecht in onderhoud met Annette de la Porte

Die donker nag van jou siel